Jaaaa okay… so ek’s al op myspace en facebook ook. Is dit oortollig? Wel, Bernard Bravenvoer (http://bravenboer.wordpress.com/) dink nie so nie. Ons sal maar kyk of dit so amazing is soos hy se. Ek gaan nog bietjie speel met al die settings en so…
Vir nou – hallo wereld… hier’s ek weer. Ek gaan nuus oor Europa hier post, en wat ook al ander ek voor lushet.

0 responses so far ↓
There are no comments yet...Kick things off by filling out the form below.