.
my tekkies omhels minder strak as jy.
.
ek onthou jou soos vonke:
jou lippe soos dofrooi rook
jou kuite sterk soos myne brandend
stamp stamp teen die verwarde aarde.
.
die sirkel voltooi haar te skielik.
ek snak; jou soene smeul op my tong.
.
.
my tekkies omhels minder strak as jy.
.
ek onthou jou soos vonke:
jou lippe soos dofrooi rook
jou kuite sterk soos myne brandend
stamp stamp teen die verwarde aarde.
.
die sirkel voltooi haar te skielik.
ek snak; jou soene smeul op my tong.
.
Kategorië Life, the universe and everything
Tagged: liefde, poem, stellenbosch
3 responses so far ↓
Girl van die Suburbs // 4 Augustus 2009 at 2:25 nm
Ek draf nie. Ek wens ek kon… maar nou ja. Ek glo ‘n mens hardloop net as iets jou jaag! :)
boerinballingskap // 6 Augustus 2009 at 12:59 nm
Mooi geskryf!
Cara Meintjes // 6 Augustus 2009 at 6:06 nm
Dankie Boer… ek kry baie gemengde reaksies op hierdie een, maar ek is flippen bly ek het dit geskryf. Ek weet jy weet hoe dit voel om so ‘n gedig te he :)
Sjoe ons het lanklaas gesels… ek kom kuier sommer vanaand bietjie op jou woernaal!