Tyd is Euros!

Haai almal! Jammer ons is so stil. Een blog oor Holland is misterieus verdwyn. En hier in Parys – wat ons gate uit geniet!!! – kos elke minuut op die internet my etlike Euro-sente…

Goed wat ons al geniet het…

Notre-Dame

‘n boot op die Seine

die Eiffel-toring… net van onder af

mekaar se geselskap!

om die Metro uit te figure

American Church in Paris

om ons bene te rus na ‘n lang stap

Crepes!! 

Ek sal hopelik binnekort kan terugkom met ‘n rapsie meer geld en ‘n paar fotos. Vir nou net… Jammer!

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s