why i really really like men

Today, I blocked the exit to a parking garage with my gran’s car, then came back with gran-in-wheelchair, and instead of get annoyed, the dads of two families who were trying to pull out stopped, invited us to drive into the parking lot, lifted my gran up and into her car seat with their strong arms, and left (10 minutes later than they intended to), wishing us a good day.

My pa het vir my as 14-jarige meisie gesê: “jy’s jonk en pragtig – los die make-up en gaan net so op jou date”.

Countless times in my life, a guy has offered to carry something heavy for me.

Pieka het vandag om geen rede nie vir my die pragtigste pienk blomme gebring. En omdat hy my “Belle” noem. En omdat hy soveel soos ek, en so anders as ek, dink.

Ek ken vir Tinus le Roux, Louis Nigrini en Christopher Chipelo.

My pa fix goeters aan my kar sonder dat selfs agtergekom het dit fout, en hy herinner my altyd om veilig te ry en ek kan sien hy gee regtig om.

I know a band called Creed. I know a band called Jimmy Eat World. I know a band called Tree63.

Ek het vir 14-jarige Coert Grobbelaar sy eerste sokkiedans-les ooit gegee en sy genot – en vordering! – het my aand gemaak.

My mother has three brothers: one is an engineer-turned-technology salesman; one works in human resources; the other is an investor. When they get together at family parties, there is nothing in the world more compulsively mesmerizing than listening to their conversation. Mary-style.

Een woord: sêr!

 

Girls – why do you like men?

Advertisements

5 responses to “why i really really like men

  1. Well, i’m not a girl, but its awesome to hear the things you like about us. It builds us up. Thanks!

    Go cara!

  2. Engineer-turned-technology-salesman

    Cannot imagine that you actually survive listening to the 3 brothers !!! :-))
    But it’s a great compliment anyway, so thanks!

    Regarding your “Mary-style” comment, and extrapolating slightly : just imagine what conversations Simon & Andrew or James & John would have had during those three years! And maybe even more so 20/30/40 years later?

    Now THAT would have been truly mesmerizing!!!

    Groete uit die Lone Star State

  3. Groot was my verbasing toe ek myself weer Google (ek doen dit af en toe om om te sien of van daai donker geheime nie hul weg na die internet gevind het nie) en ek op jou blog entry afkom.
    Dis erg genoeg dat jy lag vir my preke … hierdie grens aan ‘naamskending’.
    lol
    hoop jy het ‘n great dag.

  4. Cara Meintjes

    Jaaa Tinus… “donker geheime” se voet… hehe. Ons almal weet dis lekker om op die internet te wees.

    Wanneer het ek gelag vir jou preke?

  5. gisteraand?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s