Cara-Cara op Clifton

Dit was ‘n super partytjie. Ek dink ek het soos ‘n mal vrou deur Kaapstad se traffic geweef… en dit was so lekker. En om om die blok te ry sodat Annali tyd kan kry om in die straat vir my te kom wag… en om op die ou end TOG op ‘n totaal onwettige plek te stop want ek kan haar sien en sy kan my nie sien nie… Hehe.

En die vriende…

ek-en-pieka-lag.jpg
Foto: Bernard Bravenboer

Pieka, wat ek steeds so liefhet, en wat my geskenk toegedraai het in tydskrifprentjies van kinders in fancy dress kostuums. En wat so gesellig met die Zimbabwiese CD-smous gesels het. * Dawid, vol verbande van vanoggend se motorfietsongeluk. En toe sommer ‘n sny ook van die volleyballbaan-tou… “Ons het darem ‘n punt gekry daarvoor”, verseker hy my. *Liesel in haar sexy fluffy nuwe wit baadjie… * Chelsea, Liesel se dramatiese maatjie… *Marita, rustig. My sussie en my vriendin. Soos altyd deesdae, meeste van die tyd by Bernard :) * Bernard, ‘n verrassing! Met sy kamera, en Daai Hemp :P En die crackers en kaas wag by die huis, vir eendag, dalk nie so lank van nou af nie. * Annali, Annamalia. My vliegtuigie-maatjie, my winnie-the-pooh pal, living the dream in die Stad. * Jako – ‘n ou wat ek lankal beter moes leer ken het. Hy’t meer entoesiasme as wat ek besef het. En hy’t vier glase meer as vat hy vanoggend gehad het. * Tim… what a man. What a talk on the way home! Some lucky girl somewhere is gonna love him to bits. I want my boots back. * Sami! My kindred spirit friend, whos mom is going to kill her. * Kieran, the guy with the hair… and the great girlfriend… and a great love for Camembert.

Slaaptyd… more, die Menseregtekonferensie op Stellenbosch! Wie wil NIE na Amanda Gouws and Hermann Giliomee en ‘n verdere polities-akademiese star cast luister vir ‘n naweek van hulle vakansie nie! EN ek kan in my eie koshuis bly. Life is good.

Ek het lekker verjaar :)

pieka-hot.jpg
Foto: Bernard Bravenboer
Advertisements

One response to “Cara-Cara op Clifton

  1. Dit was ‘n Zimbabwiese MUSIKANT, nie ‘n CD-smous nie. At least is dit BESLIS wat ek sou sê voordat ek die CD geluister het.

    Baie baie ongewone man daardie, met baie baie ongewone musiek. Daars ‘n paar herinneringe van jou partydjie wat my lank sal bybly :)

    Dit was lekker.

    En WOW. WOOOOOOOOW Clifton is mooi in die vroegaand.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s