een rede

die enigste rede hoekom ek nie blog nie, is omdat dit so damn tempting is om my 'n Close-up van my koshuiskamer-kasdeur.LEWE verby te blog en hierdie supercool swot-patroon waarin ek tans is, te breek.

ek beleef stuff wat ek nie genoeg kan eer nie, teen ‘n oorweldigende tempo, elke dag. en geen dagboek word gehou nie, veels te min foto’s word geneem en briewe geskryf… ek wil alles vasvang maar ek KAN nie, want daar’s heeltyd nog om te geniet en te verwerk en te ervaar. en ek moet nou gaan swot.

Advertisements

One response to “een rede

  1. jy’t SO nou vasgevang hoe ek voel! ek wil ok eintlik blog….maar jis…so baie om te sê, so min tyd om goed te beleef!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s