appels

Ons lewe is soos ‘n sakkie appels. Klomp groenes… en ‘n paar rooies. En ons probeer heeltyd die rooi appels uithaal en vir God gee: een vir een ons sondes opgee vir Hom. Ons sukkel om die rooies uit te vis tussen die groenes, en ons kan net twee appels op ‘n slag hanteer, en ons raak deurmekaar met groenes en rooies want sommige rooies het groen kante ook.

En eintlik moet ons net die hele sakkie – groenes en rooies – in Sy skoot gooi.

Advertisements

2 responses to “appels

  1. Ek het juis gister geluister na ‘n seminaar van ‘n ou wat ons herinner daaraan dat die HERE vir ons lief het net soos ons is … en dat Hy vir ons gesterf het ten spyte van al die “rooi appels”. Nog meer: Hy het juis vir ons gesterf omdat ons NIE self die rooi appels kan hanteer nie.

    Goeie timing … hmmm … ek wonder of dit dalk iets beteken?

  2. cool :)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s