stukkies

Ok dis vrek ongemaklik om fotos op te sit want drie van my goeie vriende neem meer amazing fotos as wat ek al ooit het!

Hier is net ‘n paar stukkies ervaring, unedited, net om jou te entertain :)

img_0009

Hier het my vriend Francois Groenewald geëksperimenteer met my kamera. Ons was in die binnehof van die Moerderkerk op Stellenbosch.

img_0012

Stefan Human jam dit uit. Dit was so ‘n lekker aand. Net voor die nuus van Dawid sou kom, was dit die beste manier om ‘n aand te kon bestee.

trappe

Die Ogers se trappe. Klein; hout; styl: perfek Europees.

nog trappe

My pantoffels, en nog perfekte getuienis van die klassiek Franse beknoptheid van die Ogers se huis.

img_0085

Pieka.

img_0088

Victor en Pieka slaap saam want ek het kom kuier en die couch uitgeboek. Hulle was vrek snaaks oor dit.

img_0113

Poker, sangria, my eerste rook-ringetjies geblaas… great laaste aand in Parys.

Advertisements

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s