gentleman

‘n Gogga is ‘n gentleman.

As jy nie wil hê die gogga moet jou byt nie, is dit heel moontlik om iets nuuts te doen met so n onwillige houding dat jy dit dalk nie eens regkry nie, nevermind geniet. En dan gaan die gogga nie kans kry om te byt nie.

Dis n goeie rede vir mense soos ek om op te hou mense insleep in stuff wat hulle nie eintlik wil doen nie in die hoop dat ‘die gogga hulle gaan byt’. Maar ek luister nog nie vir my eie raad in hierdie aspek nie.

Terloops, die reen in Frankryk is minder exciting maar ook heelwat minder van ‘n beproewing as die kniediep sneeu wat ek vanoggend in Switserland agtergelaat het. Hier in Frankryk het ons die coolste uitreik rock show vanaand bygewoon… die klomp inderground radikale Christene hierso het vir weke flyers uitgedeel en daar was actually, tussen die 60 of so mense, volgens hulle omtrent 30 wat hulle nie ken nie nie. In hierdie harde grond! Die meisie by wie ons vanaand geeet het, het ‘n maand terug ook agv ‘n flyer rock show toe gekom en is nou ‘n Christen. Dis so anders as die omgewing waaraan ons Afrikaners in SA gewoond is… en dit maak my baie opgewonde.

img_0299

toi

Laaste ding… geniet die sonskyn.

Advertisements

2 responses to “gentleman

  1. cul.

  2. eerste!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s