Over capacity

As Twitter net te veel gehad het, wys hulle vir jou hierdie prentjie.

Hierdie prentjie beteken: too many tweets! Die server kan nie nog hanteer nie. Bly stil en los ons uit sodat ons hier by Twitter eers weer opvang met alles wat ons moet doen.

Alles wat ons belowe het om te doen; alles wat julle as Tweeple van  ons verwag. Ons kom nie eintlik al ons verpligtinge na nie. Dis moontlik omdat julle te veel van ons verwag. Of dalk is dit omdat ons nie besef het waarvoor ons ons inlaat nie! Dalk het ons ge-overcommit toe ons die miljoenste, of die tienmiljoenste, gebruiker tot ons netwerk toelaat. Miskien is dit pleinweg ‘n produk van ons eie incompetence.

Whatever.

Geen toegang tot ons site.

Hier’s ‘n cute prentjie terwyl ons ons gemors uitsort. Gaan doen iets anders en kom later terug.

Geagte wêreld: Cara Meintjes is over capacity.

Advertisements

3 responses to “Over capacity

  1. teehee.

    jou eerste fout is om twitter.com te gebruik – tweetdeck is so koel soos ‘n marcels dark chocolate roomys.

  2. … dalk eendag as ek my laptop geformat het (hoe doen mens dit?? so contactless). hy oorverhit so dat my glas water warm word as ek dit daar naby sy waaiertjie neersit…

  3. oh my goodness! dalk moet jy maar spaar en ‘n nuwe ene koop – daardie een van jou skree darem al vrek lank vir ‘n nuwe boetie…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s