“nie tevrede nie”

Prof B is nie tevrede met my vordering nie – in soveel woorde. Dis seker wat mens kan verwag as jy net die helfte van die werk ingee. Ek maak duidelik ‘n te groot storie van die bietjies werk en dan vat dit my te lank. Dit, en ek spandeer te veel tyd aan ander goed.

Dalk is dit tyd om ‘n deeglike oudit van my tydsbesteding te doen. Hoe kry ander M-studente dit reg om soveel meer as ek gedoen te kry?

Dalk vergader hulle nie met SR-opvolgers nie, woon nie praatjies oor VIGS by nie, plant nie heeltyd goeters in hulle tuin nie, bring nie meeste naweke sosiaal deur nie, vorm nie lid van random politieke wetekenskap studentekomiteetjies nie, neem nie ekonomie 144 vir die lekker nie, en woon nie random konferensies by nie.

Hmmm.

Ja, dalk is dit die probleem.

Advertisements

3 responses to ““nie tevrede nie”

  1. Dalk moet jy bietjie prioritiseer :-)

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s