gaborone

vir ryan, 11 maart 2011

 

in jou afwesigheid word ek, dit spyt my, ontrou –

deel ek my vel met die stof,

my lippe met die son,

my bed met multiple concurrent goggas.

 

ek hoop jy verstaan, hulle is blote afleiding

terwyl ek luister vir jou stem oor die gedreun van die vragmotors.

Advertisements

3 responses to “gaborone

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s